Eremopterix leucotis Chestnut-backed Sparrow-Lark Rooiruglewerik
Lephalale, Jun 2019
'n Swerwer in die Waterberge (waargeneem in 4% van die pentads). Hulle het waarskynlik oorgekom vanaf die turf landbougebiede van die nabygeleë Springbokvlakte waar hulle algemene standvoëls is.